Carolus-Duran

Charles Auguste Émile Durand, beter bekend as Carolus-Duran (* 4 Julie 1837, † 17 Februarie 1917), was 'n Franse skilder en kunsdosent wat veral bekendheid verwerf het met sy stylvolle en elegante portretskilderye van hooggeplaastes in die tyd van die Franse Derde Republiek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search